Magnifying Glass
Search Loader

Author: Lerina Erasmus

Support
Lerina Erasmus is gebore in Namibië en studeer drama aan die Universiteit van Pretoria. Sy is bekend as aktrise en is die skrywer van Die Mannheim-sage, wat in 1986 vir televisie verwerk is. Lerina is getroud met Günter Schmikal en woon in Johannesburg.




5 Ebooks by Lerina Erasmus

Lerina Erasmus: Die leliemoordenaar
Haat vir jou het my dag vir dag aan die lewe gehou, Harm. Vir soveel jare het ek net vir hierdie oomblik gelewe . . . vir só lank sien ek al daarna uit. Dis nou tyd, so laat ons begin. Johannesburg, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Lerina Erasmus: Die fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1
“Die mens is ’n verbasende wese, dink hy, om tegelykertyd soveel botsende emosies te kan ervaar en verwerk. Aan die een kant het hy nou met doelgerigtheid ’n man se dood beplan. Dit bevredig hom. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Lerina Erasmus: Die goudkewers: Die Mannheim-sage 2
Die Johannesburgers word met nuwe uitdagings gekonfronteer ná afloop van die aanvanklike goudstormloop van die 1880’s. Oornag word die nuus versprei dat die opbrengs van oop myngragte deurspek is met …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Lerina Erasmus: Die goudbaronne: Die Mannheim-sage 3
In die finale deel van Die Mannheim-sage woed die spanninge tussen Deborah Mannheim, Karl Mannheim en Kit Malloy steeds. Deborah se verbittering teenoor haar man, Karl, vererger, en daarby word haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Lerina Erasmus: Sondes van die vaders
Topspeurder Danny Hector is terug en warm op die spoor van ’n geweldenaar. Hansie Roodt, wat in die 1980’s as tienerseun galgdiens moes doen, neem nou wraak op die nasate van destyds se sondaars. Hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99