Magnifying Glass
Search Loader

Author: Lien Roux-de Jager

Support

6 Ebooks by Lien Roux-de Jager

Lien Roux-de Jager: Slim leuens
Die derde in die Kalli Krynauw-reeks. Dié poligrafis help jag maak op misdadigers. Die skisofreen wat ’n obsessie gehad het om haar te vermoor is terug in haar lewe. En ’n reeksmoordenaar is moontlik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.84
Lien Roux-de Jager: Donker Leuens
Kalli Krynauw is bang en dis nie wat sy wil wees nie. Sy wil weer haar ou self wees – hardegat, dinamies, in beheer, ’n suksesvolle forensiese psigo-fisioloog. Sy kry weer ’n saak om te ondersoek en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.15
Lien Roux-de Jager: Gekoopte leuens
Kalli Krynauw wat lesers in Donker leuens leer ken het, is terug met haar leuenverklikker. Daar is verraad in die polisiemag en regbank. En liefde: Brink met die kierie en die staalblou oë is ook …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.13
Lien Roux-de Jager: Die Doemprofeet
Len en die groepie mense wat van die aarde af gevlug het, verken ’n planeet wat deur ’n eksentrieke ou man regeer word. Is die ysplaneet met sy vreemde bewoners ’n moontlike tuiste vir die aardlinge …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.38
Lien Roux-de Jager: Onverwagte leuens
Die vierde in hierdie bedrewe spanningsverhaalskrywer se Kalli Krynauw-reeks. Kalli is swanger, haar geliefde Brink is in groot gevaar as hy hoegenaamd nog leef en daar is ’n verraaier in SIS se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.88
Lien Roux-de Jager: Vergete leuens
Drie meisies word in ’n gesellinklub vermoor en die forensiese psigofisioloog Kalli Krynauw is op die moordenaar se spoor. Maar het die moordenaar nie dalk in hierdie goed bewaakte klub geskuil …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.55