Magnifying Glass
Search Loader

Author: Lizet Engelbrecht

Support
Lizet Engelbrecht is ’n gekwalifiseerde personeelbestuurder. Na ’n tydperk in Lusaka, Zambië, het sy en haar man op Darling kom bly.




9 Ebooks by Lizet Engelbrecht

Lizet Engelbrecht: Hartstog in Malawi
Rochelle Fourie word deur haar baas op ‘n onvergeetlike missie gestuur: om die enigmatiese Sir J.C. Auther op te spoor, nee te jag, voordat haar mededingers, die publiek óf die pers snuf in die neus …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Lizet Engelbrecht: Geërfde liefde
Om te boer is nie net haar beste uitweg nie, dit is haar énigste uitweg. Nikki Swart, wat tot nou toe net die diamantkant van die lewe geken het, word gedwing om haar deel van die erfplaas in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Lizet Engelbrecht: Victoriavalle van liefde
Dokter Emesia, wat pas haar eie praktyk gekoop het, maak teensinnig ’n belofte aan haar sterwende vriendin om vir drie maande as verpleegster by die Rhodes-Inn in Livingstone, Zambië te gaan werk. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Lizet Engelbrecht: Sewe dae
Esmerelda Smit se lewe word fisies en psigies ontwrig wanneer ‘n vriendin haar sonder haar medewete vir ‘n kompetisie inskryf  . . . wat sy dan wen! Die kompetisieprys is sewe dae in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Lizet Engelbrecht: Liefde in die skemering
Monique se passie is verpleging en haar pasiënt, die ryk ou Matty Olsen, se welsyn is haar enigste prioriteit – of dit wás totdat sy vir Joseph ontmoet het. Hy is ’n man met geheime en ’n misterieuse …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Lizet Engelbrecht: Meerminliefde
René is ’n vrou met ’n humeur. Veral as iemand ’n dier wil skade aandoen, vlam sy goed op, nes haar vlamrooi hare. Haar nuwe buurman laat haar ook met die eerste oogopslag oorkook – en nié van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman & Anita Du Preez: Satyn Omnibus 6
In Om minder lief te hê is Arabel ná net ’n jaar van getroude lewe van Henning geskei. Hy het padgegee en ’n pos as vlieënier by ’n Australiese lugredery aanvaar. Maar nou, ses jaar later, ontmoet …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman & Lizet Engelbrecht: Satyn Omnibus 7
In Wanneer ’n droom waar word moet Carmia Basson na die Vermeuleuns se spoglandgoed verhuis wanneer sy as Margo Vermeulen se assistent aangestel word. Deneys, Margo se kleinseun, wil egter nie vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman & Anita Du Preez: Satyn Omnibus 8
Nikka weet Ruan het haar steeds lief in Anderkant die volmaan. Tog wil hy nou van haar skei. Moet sy vir hom wag of eerder haar ou vriend Thys ’n tweede kans gee? In Bambi en die boef kan Bambi nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99