Magnifying Glass
Search Loader

Author: Maggie Jooste

Support
Maggie Jooste was “n Afrikaner tienermeisie tydens die Anglo-Boereoorlog. Sy en haar vyf jonger broers en susters is in konsentrasiekampe in Natal aangehou. Sy het “n boek oor haar ervarings in die kamp geskryf, maar die manuskrip het vergete op “n boekrak gelê. 57 jaar later het haar familie dit herontdek en vir die eerste keer laat publiseer.




2 Ebooks by Maggie Jooste

Maggie Jooste: Maggie: My lewe in die kamp
Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Maggie Jooste: Maggie: My Life in the Camp
Maggie was only 13 years old when the Anglo-Boer War broke out and irrevocably changed her life. After months of house arrest in the family’s home in Heidelberg in the Transvaal, Maggie, her mother …
EPUB
English
DRM
€12.99