Magnifying Glass
Search Loader

Author: Marie-Louise Cronje

Support

5 Ebooks by Marie-Louise Cronje

Marie-Louise Cronje: Gelyke vennote
Charlie word ’n boukontrakteur soos haar pa. Manswêreld. Sy moet haarself bewys. En Adam Vrey maak haar lewe moeilik, op baie maniere. Sy sal hom wys! As die vent net nie so aantreklik was …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Marie-Louise Cronje: Eendag vir altyd
Ná haar mastektomie wil Zabeth nie ’n man naby haar toelaat nie, veral nie Terry Truter nie. Hoe seker kan sy wees Hamman se verwerping en afgryse sal nie ook in sý oë te lees wees …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.49
Marie-Louise Cronje: Man van formaat
Die roekelose motorfietsryer wat op Elandsbaai in die hospitaal beland, is beslis nie Kat – ofte wel Katinka – se neef nie. Toe sy uitvind wie hy regtig is, en hoe bekend, het sy reeds haar hart op …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Marie-Louise Cronje: Temmer van haar hart
Suster Willda se streke in die hospitaal het haar al in die moeilikheid gehad, veral by een dokter wat sy net nie kan veel nie. Sy word egter van ’n wandaad beskuldig wat haar lewe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Marie-Louise Cronje: Weergalose Liefde
Nie eers roem en faam kan jou beskerm teen verdriet nie. Na tien jaar se werskaf om naam te maak vir haarself, keer Danielle Saunders terug na haar ouerhuis as ’n internasionale filmster. Haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53