Magnifying Glass
Search Loader

Melodie de Jager 
Leergereed Skoolgereed 

Support
Adobe DRM
Cover of Melodie de Jager: Leergereed Skoolgereed (ePUB)

Wetenskaplike feite:
‘n Kind se eerste ses jaar skryf die draaiboek vir sy hele skoolloopbaan
Daar is ‘n direkte verband tussen ‘n kind se selfbeeld en sy vermoë om maklik op skool te leer.

Hierdie boek is ‘n praktiese gids om ouers, onderwysers en versorgers te help om ‘n wakende oog op ‘n kind se ontwikkeling te hou en dit te bevorder – sy lyfie (fisieke), sy hart (emosionele en sosiale) en sy brein (kognitiewe/intellektuele). Dis nie bloot ‘n skoolgereedheids-afmerklys nie, maar ‘n padkaart wat rooi ligte laat flikker as daar ontwikkelingsprobleme is, en goen ligte helder laat skyn wanneer die vaardighede wat hier besprek word een na die ander bemeester word. Rooi ligte beteken ook nie dat alles verlore is nie, maar dat professionele hulp ingeroep kan word om ontwikkelingskrakies te oorkom en seker te maak dat elke kind ‘n sterk fondament het.

Leergereed, skoolgereed sluit hope praktiese wenke en raad in, asook ‘n volledige woordelys wat die terminologie op rapporte en toetsuitslae verduidelik sodat dit vir ouers sal sin maak. Hiedie boek is die ideale metgesel vir Speel Leer Slim om jou te help om jou kind se vormingsjare as avontuur te beleef – met klinkende sukses.

€9.49
payment methods

About the author

Dr Melodie de Jager is an educator with her Ph D in neurological stimulation and has applied this to optimise development, better learning, improve clarity of mind and quality of life. With more than 30 years of experience in the field of applied neuroscience, she is a sought after presenter and an internationally recognised author, with more than 10 published books. Her books have been published in English, Afrikaans, Danish, Hungarian, Italian, Mandarin, Polish, Russian and Spanish, but it is her heart, more than her work, that has touched the lives of young and old.

Melodie regularly hosts workshops, is a frequent guest on radio and TV, and is in demand as a keynote speaker. She is listed on the American Biographical as one of the Great Women of the 21st Century.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 144 ● ISBN 9780620878173 ● File size 7.5 MB ● Publisher Mind Moves ● Published 2020 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 7796439 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

11,027 Ebooks in this category