Magnifying Glass
Search Loader

Author: Michele Potgieter

Support
Michele Potgieter het haar as onderwyser bekwaam, maar is kort na haar en Ockert se troue na Reni, in die suide van die Oekraïne. Hier werk sy al vir 27 jaar. Sy was getroud met Ockert wat in 2022 oorlede is. Hulle het vyf kinders wat reg oor die wêreld bly. Sy doen humanitere- en sendingwerk in Reni. 




1 Ebooks by Michele Potgieter

Michele Potgieter: Sonneblomme en sneeu in Oekraïne
Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekraïne toe. Dit is ’n groot ontnugtering vir Michele in die begin maar die mense is baie vriendelik en hulle word …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99