Kanta pembesar
Cari Loader

Pengarang: Schalkie van Wyk

Sokongan
Schalkie van Wyk woon in Johannesburg.Toe sy laas getel het, het daar reeds oor die honderd liefdesverhale uit haar pen verskyn.




37 Ebooks by Schalkie van Wyk

Schalkie van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 6
In Die kroonprins van Kaiserburg loop Gretha Wolmarans op Blumenstrauss ’n aantreklike vreemdling raak, en sy raak op hom verlief. Maar Friedrich Falkenstein is nog nie gereed om sy hart vir liefde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Schalkie van Wyk: Man van lig en skadu
Op die partytjie van haar baas se bedorwe dogter, Nicolette, ontmoet Petri Auckamp een aand ‘n man wat so vas en sterk soos ‘n boom blyk te wees. Hougard Reyneke red haar meer as een maal uit ‘n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 7
In Bloeisels in die wind ontmoet Sonja die aantreklike Arno Landman. Maar hoe ken haar ouma Hannah dié man, en hoekom reageer sy so geskok op die blote noem van sy naam? Spoedig leer Sonja dat dit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Schalkie van Wyk: Iemand soos jy
Elzeri Odendaal het by haar oupa Gideon en ouma Beth grootgeword omdat haar ma haar as baba aan haar grootouers gegee het en haar pa kort voor haar geboorte in ’n ski-ongeluk gesterf het. Haar ma is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 5
Anderkant môre wag geluk:  ‘n Vakansie op haar oom se wynplaas is net wat Nicky le Riche nodig het om van haar hartseer te vergeet en helderheid te kry oor dr Erich de Lange, wat al so lank met haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Schalkie van Wyk: Vlam van verlange
Carli van Eeden is op twee-en-twintig die enigste erfgenaam van die Van Eeden-miljoene. Sy is nou wel alleen, maar haar lewe is uitsorteer; sy weet immers van kindsdag af sy gaan trou met Vincent, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 8
In Eiland van geheime beland kinderoppasser Marné op Flaminke-eiland. Dis ’n eiland vol tergende geheime, maar ook liefdesmoontlikhede, want sy moet kies tussen twee interessante mans.In Reënboog van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Schalkie van Wyk: Ruiter van my drome
Zandri was sewe jaar lank weg van Wyedraai, waar sy as kind salige vakansies by haar grootoom op sy perdeplaas deurgebring het. Die dorpie gons nou behoorlik: Hier kom sy aangery in ’n gekrokte …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 9
Die verhale in hierdie omnibus is: Drome van liefde: Rondom die verbreking van Sanet se verlowing met Nardus is daar ’n donker geheim wat sy tot elke prys wil bewaar. Sy sal nooit weer ’n ernstige …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Schalkie van Wyk: Drome van liefde
Rondom die verbreking van Sanet Grové se verlowing met Nardus van den Berg is daar ’n donker geheim wat sy tot elke prys wil bewaar. Sy sou nooit weer, met enige man, ’n ernstige verhouding aanknoop …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Êrens is daar liefde
Die dag toe Lara Wiese haar werkgewer, oom Ryno, saam met die verleidelike Monette Wiegand in sy kantoor betrap en hy kort daarna in ’n ongeluk sterf, word dié geheim ’n ontsettende las in haar lewe. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Aan die einde van die reënboog
‘Toe Annemarie de Villiers, welgestelde Boeremeisie uit die Kaapkolonie, die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer op te spoor, het sy geen benul gehad van wat die toekoms vir haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie Van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 10
In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Schalkie van Wyk: Om joune te wees
Kayla se studies is afgeloop en sy keer bly terug na haar geliefde tant Annelize en hul huishoudster, ta Trynie, by Huis Kanferfoelie. Sy’s egter nie die enigste nuwe aankomeling nie: Hul nuwe bure …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Beminde vreemdeling
Wiandri Rosseau is twee-en-twintig en pas gekwalifiseer as hospitaalsuster. Sy keer terug na haar geliefde plattelandse Huis Groeneweide, waar haar bejaarde tant Lerina en dié se geliefde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Bloeisels in die wind
“Ek hou hiervan – ’n seenimfie in my arms, wat die golwe vir my uitgespoel het. En nou is jy myne . . . ek wonder wat ek met jou gaan doen?” Sonja Retief kyk in die groot, donker man se gesig en sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie Van Wyk: Die grondbaron
In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie Van Wyk: Somer van betowering
In Somer van betowering leer ken ons ’n stinkryk heks met ’n hart van goud, ’n potjierol-kluisenaar met die empatie van ’n reus, ’n beeldskone meisie met die liefde van ’n vrou, en die man van haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie Van Wyk: Meisie in die reën
In Meisie in die reën besef Marli Conradie, toe sy ná tien jaar weer vir Hilgard Geldenhuys sien, dat haar tienerliefde vir die man voor wie sy grootgeword het, in die dieper liefde van ’n vrou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie Van Wyk: Maryna se liefdeslied
Waar jong verpleegster Maryna langs die pad vasgeval het met ’n stukkende waaierband, is die orige motorfietsman wat wil kom help die laaste ding waarvoor sy lus het. Teen haar beterwete laat sy tog …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 11
Vuur van verlange: Lizelle vlug na ’n klein Vrystaatse dorpie waar niemand weet dat sy die erfgenaam van die skatryk staalkoning Paul Durandt is nie. Nie minder nie as drie mans gee haar hier nuwe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Schalkie Van Wyk: Vuur van verlange
Lizelle vlug na ’n klein Vrystaatse dorpie waar niemand weet dat sy die erfgenaam van die skatryk staalkoning Paul Durandt is nie. Nie minder nie as drie mans gee haar hier nuwe kopsorge, en boonop …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie Van Wyk: Te jonk vir liefde
Die mooi Leana, pas gekwalifiseerd as musiekonderwyseres, ontvang ’n brief wat haar lewe ’n dramatiese nuwe wending laat neem. En wanneer sy die minste daarop voorbereid is, moet sy tussen twee …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie Van Wyk: Wanneer die skadu’s wyk
Karla raak verloof aan die man wat sy reeds vier jaar lank liefhet. Maar dié verhouding dra nie haar pa se goedkeuring weg nie. Dan hoor Karla boonop een aand ’n gesprek wat kennelik nie vir haar ore …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie Van Wyk: Dans van die sterre
Jana Richter se welvarende ouers vertrek op hul jaarlikse reis na die Maleisiese Eilande, maar dié keer is dit uiters ongeleë. Jana stel vas dat hulle heimlik finansiële probleme ondervind en die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 12
In Lokstem van die liefde spat Louise Barnard se wêreld aan skerwe wanneer sy besef dat Eben Griesel nie van plan is om met haar te trou nie – hy wil bloot hê dat hulle moet saambly. Sy gee pad uit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Schalkie van Wyk: Die liefde oorwin
Toe die pragtige Ilse Brink universiteit toe gaan, het sy nie die spreekwoordelike sterre in haar oë en die wêreld aan haar voete nie. Sy besef dat sy hard sal moet werk – en boonop gou klaarkry – …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Lokstem van die liefde
Louise Barnard is in die wolke wanneer haar vriend, die aantreklike, skatryk Eben Griesel vir haar die woonstel wat hy vir hulle uitgesoek het gaan wys. Mevrou Louise Griesel, mymer sy, drome wasig …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Sag fluister my hart
As hoof van die Blanchet-meisieskool word daar van Sandri Blanchet verwag om haar waardig te gedra. Maar toe sakeman Marko Waalstra by haar kantoor inbars en haar van allerhande dinge beskuldig, kap …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 13
In Môre bring ’n nuwe daeraad kry Lelani Wessels ’n uitnodiging na Huis Daeraad op Stadlerheim wat bewoon word deur Roland Stadler – die donker man met die geletselde gelaat wat hom voorgeneem het om …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Schalkie Van Wyk: Die landheer van koningshof
Erika Strauss het klaar studeer en wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar ’n raaisel. Dis die aantreklike donkerkopman wat sy in die bure se tuin aangetref het …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie Van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 14
Beminde vreemdeling: Wiandri Rosseau is twee-en-twintig en pas gekwalifiseer as hospitaalsuster. Sy keer terug na haar geliefde plattelandse Huis Groeneweide, waar haar bejaarde tant Lerina en dié se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Schalkie Van Wyk: Waar liefde begin
Lani Taljaard en haar beste vriendin besluit dis tyd om op hul eie voete te staan. Hulle is jong, gekwalifiseerde joernaliste en benodig lewenservaring en genoeg geld om die pot aan die kook te hou. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Schalkie Van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 15
Kayla maak abrup kennis met haar bure se kuiergas Briand en sy fiets in ​Om joune te wees​. Haar hart werk dadelik oortyd, maar daar is die een drama ná die ander. Maryna moet Christiaan se hulp …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Schalkie van Wyk: Geleende liefde
Wilhelm Starck vra dat Dané vir die skyn haar liefde aan hom sal leen en aan hom verloof sal raak. Sy willig in, maar kom gou agter dat geleende liefde van haar kant af ware liefde kan …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Schalkie van Wyk: Die Derde Ontmoeting
’n Ryk meisie en ’n ryk man is al twee bang vir fortuinsoekers wat van liefde niks verstaan nie. Daar is vertroue, want geld is nie ’n motief nie. Maar hoe lank kan ’n skynhuwelik duur …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Schalkie van Wyk: Geleende liefde
Wilhelm Starck vra dat Dané vir die skyn haar liefde aan hom sal leen en aan hom verloof sal raak. Sy willig in, maar kom gou agter dat geleende liefde van haar kant af ware liefde kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50