Kanta pembesar
Cari Loader

Schalkie van Wyk 
Schalkie van Wyk Keur 12 

Sokongan
Adobe DRM
perlindungan daripada Schalkie van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 12 (ePUB)
In Lokstem van die liefde spat Louise Barnard se wêreld aan skerwe wanneer sy besef dat Eben Griesel nie van plan is om met haar te trou nie – hy wil bloot hê dat hulle moet saambly. Sy gee pad uit Johannesburg na die huis wat haar ma van tant Ragie de la Rey op Rheedersdorp geërf het. Maar Louise het nie rekening gehou met die breedgeskouerde ingenieur Lafras de la Rey nie.
In Die liefde oorwin moet student Ilse Brink ‘n manier vind om vir haar behoeftige ouers op die plaas te sorg. Die idee vat by haar pos om met ‘n ryk man te trou. Daar is Bruce Reyneke met die baie geld, asook Tobias Meiring, die ryk kunstenaar. Maar haar boesemvriend, Henk Retief, hou Ilse ook met ‘n arendsoog dop.
In Man van lig en skadu ontmoet Petri Aucamp vir Hougaard Reyneke by die partytjie van haar baas se bedorwe dogter, Nicolette. Hougaard red vir Petri uit ‘n moeilike situasie en laat haar hart sommer vinniger klop. Maar is hy dalk die man wat uitgekies is om aan Nicolette verloof te raak?
€12.99
cara bayaran

Mengenai Pengarang

Schalkie van Wyk woon in Johannesburg. Toe sy laas getel het, het daar reeds oor die honderd liefdesverhale uit haar pen verskyn.
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9780624074687 ● Saiz fail 0.9 MB ● Penerbit Tafelberg ● Diterbitkan 2015 ● Edisi 1 ● Muat turun 24 bulan ● Mata wang EUR ● ID 5505975 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

700,748 Ebooks dalam kategori ini