Magnifying Glass
Search Loader

Nadia de Kock 
Heildronk op ‘n gypsyromp 

Support
Desperate times call for desperate measures. Mieke le Roux se uitgewery, Vianne Boeke, is in die knyp.  Met net ’n handvol skrywers op haar boeke kan sy nie bekostig om skrywers aan Vollenhoven en Verwey af te staan nie. Ook nie om foute met kontrakte te maak, verkeerde ISBN nommers te gebruik en e-posse te vergeet nie.  En dit is maar net die begin van Mieke se probleme! Want daar is ook ’n pers fluweel bank, Katolieke priester en Markus, die mooi prokureur wat druk op haar sit om hulle verhouding bed toe te vat.Gelukkig dra haar vriende Margarita’s en indrukwekkende besigheidsboeke aan.  En as dinge regtig donker lyk, bel Mieke haar vriend, Billy.  En dan prop sy laatnag haar i Pod se oorfone in, trek haar gypsyromp aan en dáns!
€11.99
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 288 ● ISBN 9780624051244 ● File size 0.5 MB ● Publisher Tafelberg ● Published 2011 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 2488087 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

257,183 Ebooks in this category