Magnifying Glass
Search Loader

Author: Nelia Engelbrecht

Support
Nelia Engelbrecht is in Klerksdorp gebore en getoë. Deur die jare het sy vir verskeie publikasies as joernalis gewerk en talle artikels en berigte gepubliseer. In 1994 begin sy fiksie skryf. Sy het meer as 60 kortverhale in verskeie vrouetydskrifte en kortverhaalbundels gepubliseer. In 2005 verskyn haar derde liefdesverhaal, Die Ier se ultimatum by Lapa (Romanza-reeks). Twee boeke vir laerskoollesers, Alicia en die Zitzappers en Dieter en Madame Zenobia verskyn by H&R, en in 2009 verskyn Pandora se boks, haar eerste jeugroman, by Tafelberg. Hiervoor word sy bekroon met die gesogte Scheepersprys vir Jeugliteratuur sowel as ’n ATKV Kinderboektoekenning. Sy woon tans in Potchefstroom.




8 Ebooks by Nelia Engelbrecht

Nelia Engelbrecht: Die vierletterwoord
Clarissa Mentz is ’n gr. 11-leerder aan ’n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Nelia Engelbrecht: Die Poort 1: Bewakers
“Die poort is oop.” Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Nelia Engelbrecht: Die Poort 3: Helers
Dan glimlag Leonardo. “Nou ja, love and greetings. Soos ek gesê het, ek sal mooi na jou meisie kyk terwyl ons in Italië is.” Hy begin wegstap. “Kom jy, Kali?” roep hy oor sy skouer. “Ek dink nie ons …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Nelia Engelbrecht: Dieter en Madame Zenobia
Dieter en Krynauw, twee graadsewes, beland in die kloue van Madame Zenobia, toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Nelia Engelbrecht: Dieter en Madame Zenobia (skooluitgawe)
Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Nelia Engelbrecht: Die Ier se ultimatum
Brian O’Connor is ’n man wat weet wat hy wil hê én hoe om dit te kry. Hy draai elke vrou om sy pinkie, maar het nog nooit sy hart verloor nie – todat hy Misha Malan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Nelia Engelbrecht: Die seun met die blou hare
Luna is anders as al die ander kinders wat ek ken. En dis nie net omdat hy blou hare het, maantaal kan praat en ”n luislang vir ”n troeteldier het nie. Onder daardie blou hare van hom broei …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.46
Nelia Engelbrecht: Die Ier se ultimatum
Brian O’Connor is ’n man wat weet wat hy wil hê én hoe om dit te kry. Hy draai elke vrou om sy pinkie, maar het nog nooit sy hart verloor nie – todat hy Misha Malan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53