Vergrootglas
Zoek lader

Daniella van Heerden 
As jy Droom 

Ondersteuning

Elke droom begin met ”n dromer. Megan se droom is om saam met ander tieners ”n vliegtuig te bou en daaarmee van Kaapstad na Kaïro te vlieg. Haar doel is om kinders in ander Afrikalande te inspireer om ook hulle drome vlerke te gee. Toe die vliegtuig uiteindelik meer as ”n jaar later gereed is, pak sy en haar medevlieëniers ”n reis vol avonture en naelbyt-oomblikke aan.


As jy droom is ”n storie van durf, deursettingsvermoë, hoop en hartseer. ”n Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem – as dit nie die waarheid was nie …

€6.53
Betalingsmethoden
Formaat EPUB ● ISBN 9781776250370 ● Uitgeverij Pan Macmillan South Africa ● Gepubliceerd 2021 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 8828063 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

90.962 E-boeken in deze categorie