лупа
Search Loader

Daniella van Heerden 
As jy Droom 

поддержка

Elke droom begin met »n dromer. Megan se droom is om saam met ander tieners »n vliegtuig te bou en daaarmee van Kaapstad na Kaïro te vlieg. Haar doel is om kinders in ander Afrikalande te inspireer om ook hulle drome vlerke te gee. Toe die vliegtuig uiteindelik meer as »n jaar later gereed is, pak sy en haar medevlieëniers »n reis vol avonture en naelbyt-oomblikke aan.


As jy droom is »n storie van durf, deursettingsvermoë, hoop en hartseer. »n Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem — as dit nie die waarheid was nie …

€6.53
Способы оплаты
Формат EPUB ● ISBN 9781776250370 ● издатель Pan Macmillan South Africa ● опубликованный 2021 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 8828063 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

90 962 Электронные книги в этой категории