Vergrootglas
Zoek lader

François Smuts 
Die Suid-Afrikaanse reg 
Wat elkeen moet weet

Ondersteuning
Adobe DRM
Hoes van François Smuts: Die Suid-Afrikaanse reg (ePUB)
’n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry:

Gesinsake, van trou tot skei en testamente

Geldsake, soos huiskoop, huur en skuld

Sonde met die bure

Werkskwessies, van jou baas tot jou eie onderneming

Kontrakte, en die slaggate om te vermy

Wat om te maak as die ongeluk jou tref

Hofprosedures

Die boek verduidelik nie net dié en vele ander regsbeginsels in toeganklike taal nie, dit is ook vol praktiese raad, sê waar jy om hulp kan aanklop en hoe om jou regskoste laag te hou. Dit stel jou in staat om kop te hou in moeilike situasies.
€19.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

François Smuts is ’n advokaat van die Kaapse balie, maar hy was al ’n koerantafleweraar, boekwinkelassistent, sekuriteitsbeampte, mediese student, smous, bestuurder en landdros. Hy het ’n uitgebreide regspraktyk en is passievol oor die toeganklikheid van die reg: ‘Die boek is nie geskryf in die kadawerstyl van regshandboeke nie … My doel is om gewone mense ’n gereedskapskissie te gee vir basiese regswerk.’
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 235 ● ISBN 9780624054399 ● Bestandsgrootte 2.0 MB ● Uitgeverij Tafelberg ● Gepubliceerd 2013 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 4533777 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

74.985 E-boeken in deze categorie