放大镜
搜索加载器

François Smuts 
Die Suid-Afrikaanse reg 
Wat elkeen moet weet

支持
Adobe DRM
的封面 François Smuts: Die Suid-Afrikaanse reg (ePUB)
‘n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry:

Gesinsake, van trou tot skei en testamente

Geldsake, soos huiskoop, huur en skuld

Sonde met die bure

Werkskwessies, van jou baas tot jou eie onderneming

Kontrakte, en die slaggate om te vermy

Wat om te maak as die ongeluk jou tref

Hofprosedures

Die boek verduidelik nie net dié en vele ander regsbeginsels in toeganklike taal nie, dit is ook vol praktiese raad, sê waar jy om hulp kan aanklop en hoe om jou regskoste laag te hou. Dit stel jou in staat om kop te hou in moeilike situasies.
€19.99
支付方式

关于作者

François Smuts is ‘n advokaat van die Kaapse balie, maar hy was al ‘n koerantafleweraar, boekwinkelassistent, sekuriteitsbeampte, mediese student, smous, bestuurder en landdros. Hy het ‘n uitgebreide regspraktyk en is passievol oor die toeganklikheid van die reg: ‘Die boek is nie geskryf in die kadawerstyl van regshandboeke nie … My doel is om gewone mense ‘n gereedskapskissie te gee vir basiese regswerk.’
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 235 ● ISBN 9780624054399 ● 文件大小 2.0 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2013 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4533777 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

74,722 此类电子书