Vergrootglas
Zoek lader

Hettie van Zyl 
Studiewerkgids: My Japan Graad 11 Huistaal 
Graad 11 Huistaal

Ondersteuning
Adobe DRM
Hoes van Hettie van Zyl: Studiewerkgids: My Japan Graad 11 Huistaal (ePUB)
Best Books Studiewerkgids: My Japan. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Op die planke – My Japan, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders?
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
Inhoud van hierdie studiewerkgids: ’n Volledige bespreking van die drama, Opsommings van al die tonele, Woordverklarings, Kontekstuele vrae, ’n Bespreking van die drama, karakterisering, literêre begrippe, simbole, temas, styl en motiewe, Post-leesverrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker, ’n Konsepvraestel, Foto’s van die verhoogstuk.
Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Op die planke – My Japan, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Huistaal. ’n Volledige antwoordstel (met onderwysernotas wat voorafinligting bevat) is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.
€8.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Hettie van Zyl het ’n BEd-graad by UOVS behaal en onderrig Afrikaans Huistaal by Hoërskool Warrenton (sy het ook in die grondslagfase skoolgehou). Hettie is die vakhoof van die vakke Afrikaans en Engels. Sy is ’n Vraestel 2 en 3 NSS-nasiener en bied vakansieskole in die Noord-Kaap aan. Hettie is betrokke by die skoolkoerant en redenaarskompetisies.
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 112 ● ISBN 9781776071555 ● Bestandsgrootte 4.3 MB ● Leeftijd 17-17 jaar ● Uitgeverij Best Books ● Gepubliceerd 2016 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 5060590 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

20.638 E-boeken in deze categorie