Vergrootglas
Zoek lader

Auteur: Jaco Wolmarans

Ondersteuning
Jaco Wolmarans is “n vryskut-videovervaardiger, -fotograaf en -kopieskrywer. Hy woon in Milnerton.




4 Ebooks door Jaco Wolmarans

Jaco Wolmarans: Bos
Bloedbroers. ’n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies. Carlos Viyera, die veteraan met ’n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protégé. En toe is die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Jaco Wolmarans: Skag
’n Aksiebelaaide wedren teen tyd om ’n katastrofiese kerntoets te stop voor dit die brose onderhandelingsproses na Suid-Afrika se ontluikende demokrasie kan kelder. Dis 1987. Spesmagte se Jos Fourie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Jaco Wolmarans: Ivoor
Geheimsinnige oorsese betalings aan weeskinders van die Bosoorlog . . . Dit lyk soos die werk van die ou SAW se koverte intelligensiegroep. Tex Texeira se aandag is verdeel tussen dié saak en die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Jaco Wolmarans: Dolos
Tex Texeira se wittebrood in die Caprivi word wreed onderbreek. ’n Agent van ’n geheime Mosambiekse ondersoekeenheid het die gevreesde Mecau-dwelmkartel geïnfiltreer en inligting ontdek wat só …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99