Vergrootglas
Zoek lader

Jaco Wolmarans 
Bos 

Ondersteuning
Adobe DRM
Hoes van Jaco Wolmarans: Bos (ePUB)
Bloedbroers. ’n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies. Carlos Viyera, die veteraan met ’n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protégé. En toe is die oorlog verby. Of is dit? Hoekom, na jare van donker geheime, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde, onaantasbare Kalingono, dood verklaar na ’n duister operasie … nou moordend terug?
€14.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Jaco Wolmarans is ’n vryskut-videovervaardiger, -fotograaf en -kopieskrywer. Hy woon in Milnerton.
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 304 ● ISBN 9780624086048 ● Bestandsgrootte 0.4 MB ● Uitgeverij Tafelberg ● Gepubliceerd 2019 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 6853850 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

700.748 E-boeken in deze categorie