放大镜
搜索加载器

Jaco Wolmarans 
Bos 

支持
Adobe DRM
的封面 Jaco Wolmarans: Bos (ePUB)
Bloedbroers. ‘n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies. Carlos Viyera, die veteraan met ‘n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protégé. En toe is die oorlog verby. Of is dit? Hoekom, na jare van donker geheime, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde, onaantasbare Kalingono, dood verklaar na ‘n duister operasie … nou moordend terug?
€14.99
支付方式

关于作者

Jaco Wolmarans is ‘n vryskut-videovervaardiger, -fotograaf en -kopieskrywer. Hy woon in Milnerton.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 304 ● ISBN 9780624086048 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2019 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 6853850 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

697,873 此类电子书