Vergrootglas
Zoek lader

Johannes Bertus de Villiers 
Kalmte in die malle gejaag 

Ondersteuning
Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe dol en jy erg gestres. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan mens help om met nuwe oë na die wêreld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om beter interpersoonlike verhoudings te hê, ’n positiewe bydrae tot die wêreld te maak, hul woede en stres beter te bestuur en die wonderskone in elke oomblik – ook die moeilikes – raak te sien. Dit kan ook jou storie wees.
€12.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Johannes de Villiers is ’n skrywer en meditasie-instrukteur. Hy is die mede-eienaar van The Hot Yoga Studio op Stellenbosch en bedryf ’n meditasiesentrum op die Overstrandse dorp Stanford. Hy lei landwyd slypskole en naweekkursusse oor meditasie en mindfulness. Johannes was jare lank joernalis by Huisgenoot, Rapport en Die Burger, en is ook navorsingsgenoot aan die Universiteit van Stellenbosch se departement joernalistiek.
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 288 ● ISBN 9780798181303 ● Bestandsgrootte 0.5 MB ● Uitgeverij Human & Rousseau ● Gepubliceerd 2020 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 7435987 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

90.557 E-boeken in deze categorie