лупа
Search Loader

Johannes Bertus de Villiers 
Kalmte in die malle gejaag 

поддержка
Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe dol en jy erg gestres. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan mens help om met nuwe oë na die wêreld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om beter interpersoonlike verhoudings te hê, ‘n positiewe bydrae tot die wêreld te maak, hul woede en stres beter te bestuur en die wonderskone in elke oomblik — ook die moeilikes — raak te sien. Dit kan ook jou storie wees.
€12.99
Способы оплаты

Об авторе

Johannes de Villiers is ’n skrywer en meditasie-instrukteur. Hy is die mede-eienaar van The Hot Yoga Studio op Stellenbosch en bedryf ’n meditasiesentrum op die Overstrandse dorp Stanford. Hy lei landwyd slypskole en naweekkursusse oor meditasie en mindfulness. Johannes was jare lank joernalis by Huisgenoot, Rapport en Die Burger, en is ook navorsingsgenoot aan die Universiteit van Stellenbosch se departement joernalistiek.
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 288 ● ISBN 9780798181303 ● Размер файла 0.5 MB ● издатель Human & Rousseau ● опубликованный 2020 ● Издание 1 ● Загружаемые 24 месяцы ● валюта EUR ● Код товара 7435987 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

90 557 Электронные книги в этой категории