Magnifying Glass
Search Loader

Pharos Dictionaries 
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary 

Support
Adobe DRM
Cover of Pharos Dictionaries: Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary (ePUB)
The brand-new Pharos Bilingual School Dictionary is now also available for use on tablets. Consulting a dictionary has never been easier. Quick search results and links help find suitable Afrikaans and English translations in a jiffy. The e-dictionary contains more than 10 000 headwords from Afrikaans and English. This collection of headwords includes the core vocabulary from both languages. The following information is provided for each headword: syllabification, primary stress and inflected forms such as plurals, past tense forms and degree of comparison, an apt translation, and full sentences, which illustrate the use of the word. The headword is printed in blue to make the dictionary more user-friendly. Derivatives of the headword are included at the end of the article so that users can identify word families. Additional information is provided in notes to help learners with problematic spelling and grammatical issues. In addition, the dictionary contains a supplement with additional information on both Afrikaans and English grammar. The headword list was compiled on the basis of frequency of the core vocabulary in school textbooks and reflects the language learners are daily confronted with. The dictionary is perfect for use in the classroom and at home.

Die splinternuwe Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek kan nou ook op tablette geraadpleeg word. Naslaanwerk in ’n woordeboek was nog nooit so maklik nie. Vinnige soekresultate en snelskakels help om die gepaste Afrikaanse of Engelse vertaling in ’n japtrap te vind. Die e-woordeboek bevat meer as 10 000 trefwoorde uit Afrikaans en Engels. Hierdie versameling trefwoorde bevat die kernwoordeskat van albei tale. Die volgende inligting word vir elke trefwoord verskaf: woordafbreking, primêre klem, fleksievorme soos meervoude, verledetydsvorme en trappe van vergelyking, ’n gepaste vertaling, en volsinne wat die gebruik van die woord illustreer. Die trefwoord word in blou aangegee wat die woordeboek meer gebruikersvriendelik maak. Afleidings van die trefwoord word na die inskrywing gegee, sodat die gebruiker woordfamilies kan identifiseer. Addisionele inligting word in kassies aangebring om leerders met problematiese spelling- en grammatikale kwessies te help. Boonop bevat die e-woordeboek ook ’n supplement met addisionele taalinligting oor Afrikaans en Engels. Die trefwoordlys is saamgestel op grond van die kernwoordeskat wat in leerders se handboeke voorkom en weerspieël dus die woordeskat waarmee leerders elke dag gekonfronteer word. Die e-woordeboek is perfek vir gebruik in die klaskamer en tuis.
€9.99
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 672 ● ISBN 9781868901920 ● File size 2.6 MB ● Publisher Pharos ● Published 2014 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 5394053 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

257,779 Ebooks in this category