Szkło powiększające
Search Loader

Amber Richards 
Oupa is hemel toe 

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Amber Richards: Oupa is hemel toe (ePUB)
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees

Hierdie e-boek is geskryf van uit ‘n Christelike perspektief, wat bedoel word om aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van ‘n geliefde te verwerk.

Die boek was spesifiek geskryf om ‘n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het ‘n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in ‘n boek kan moeilik wees vir verskeie redes:

Die konteks is vir jong kinders wat op ‘n konkrete wyse dink

Die onderwerp is kompleks

Dit is belangrik om nie ‘n vrees te ontwikkel nie

Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word

Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van ‘n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan ‘n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie.

Paar voorbeelde volg:

Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het.

Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, ‘n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk.

Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is

Hier is ‘n paar voorstelle om die e-boek te gebruik:

Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit ‘n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan ‘n kind lees.

Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik

As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan ‘n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou.

Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het ons
€3.75
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781507115602 ● Tłumacz Madelyn ● Wydawca Babelcube Inc. ● Opublikowany 2017 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 4432638 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

46 846 Ebooki w tej kategorii