Thomas hoor toevallig hoe twee mans planne beraam om ’n besending onwettige vuurwapens van die hawe tot in die hartjie van Kaapstad te kry. Thomas word in die onderwêreld van Kaapstad vasgekeer ─ en niemand wat weet waar hy is nie ”¦
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 100 ● ISBN 9780799366488 ● Wydawca LAPA Uitgewers ● Opublikowany 2016 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 5206171 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM