Szkło powiększające
Search Loader

Chris Opperman 
JOP – Lê nie heeldag net in die bed nie. 

Wsparcie

JOP – LE NIE HEELDAG IN DIE BED NIE




Hierdie e-boek, 'Jop – Lê nie heeldag in die bed nie’, is die tweede e-boek wat geskryf is deur Chris Opperman.




Jop is 'n alleenloper wat besluit het hy gaan die land vol toer op soek na aksie en avontuur. Saam met sy getroue ou Toyota motortjie pak hy toe die lang tog aan en gaan besoek hy allerhande interessante plekke langs die pad. Natuurlik gaan alles nooit net klopdisselboom nie en moet hy met tye met sy vuiste inklim of die aftog blaas om nie onnodig in die moeilikheid te kom nie. En natuurlik het hy 'n oog vir mooi vrou en die kan hom ook glad nie weerstaan nie. Maar Jop kla nie daaroor nie. 




Lees gerus die klompie kortverhale van JOP en sy manewales soos hy die land verken. Van die gebeurtenisse is op ware gebeure gebaseer en self deur die skrywer ervaar. Hierdie e-boek is dus 'n lekker boek om te lees saam met 'n stomende koppie koffie en beskuit.

€2.73
Metody Płatności
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 25 ● ISBN 9781928498933 ● Rozmiar pliku 1.6 MB ● Redaktor Pieter Haasbroek ● Wydawca Pieter Haasbroek [Chris Opperman] ● Opublikowany 2023 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 9099256 ● Ochrona przed kopiowaniem bez

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

45 633 Ebooki w tej kategorii