Szkło powiększające
Search Loader

Engela Ovies 
Draairivier 

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Engela Ovies: Draairivier (ePUB)
Dis die jaar 1955 en Suzanna Jansen woon saam met haar pa, ma en broer Gert in ’n riethuisie op ’n plaas naby Kakamas. Dis die Kersvakansie voor Sanna se laaste skooljaar en deesdae kry sy vlinders in haar maag elke keer as sy die buurseun, Johannes,   in een van die veekampe raakloop. En dan is daar Inge wat soos die slapende skoonheid gevangene is in die Groothuis. Engela Ovies se debuutroman,  Draairivier,  is ’n deernisvolle verhaal oor familie, vriendskap, liefde en vergifnis.
 
€11.99
Metody Płatności

O autorze

Engela Ovies is gebore op 1 Julie 1968 op Onseepkans, 'n grenspos tussen Pofadder in die Noord-Kaap en Namibië. Sy gaan ook hier langs die Oranjerivier by St. Philomena skool. In 2003 trek sy na Noudonsies naby Augrabies waar sy tans woon saam met haar twee seuns, een dogter en twee kleinkinders. Draairivier is Engela se debuut en verskyn in 2020.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 224 ● ISBN 9780798181242 ● Rozmiar pliku 0.3 MB ● Wydawca Human & Rousseau ● Opublikowany 2020 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7450805 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

708 403 Ebooki w tej kategorii