Szkło powiększające
Search Loader

Fanie Viljoen 
Donker Web 

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Fanie Viljoen: Donker Web (ePUB)
Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is 'n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir 'n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skaduwee van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkopr Onderwêreld.
€10.99
Metody Płatności

O autorze

Fanie Viljoen is in Welkom gebore. In 2002 behaal hy ’n BA-graad in Sielkunde en Sosiologie aan Unisa. Hy is die skrywer van nagenoeg 60 titels vir kinders en tieners, o.m. Sanlampryswenners Breinbliksem (2005) en Onderwêreld (2007), wat ook bekroon is met 'n ATKV-Kinderboektoekenning (2009). Fanie skryf en skilder voltyds. Hy woon in Bloemfontein. 
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 296 ● ISBN 9780624090472 ● Rozmiar pliku 0.5 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2020 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7479835 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

701 765 Ebooki w tej kategorii