Szkło powiększające
Search Loader

Autor: Jan van Tonder

Wsparcie
Jan van Tonder se kortverhaalbundel, Aandenking vir ’n vry man, en eerste roman, Is Sagie, is baie goed ontvang. Daarna is Die kind in 1989 bekroon met die ATKV-prys en was ook op die kortlys vir die M-Netprys in dieselfde jaar. Sy roman Roepman is wyd geloof deur resensente, was op verskeie kortlyste vir pryse en is ook in Nederlands vertaal. Roepman is nou ’n rolprent. Die skrywer woon in Gordonsbaai.




7 Ebooki wg Jan van Tonder

Jan van Tonder: Stargazer
A translation of the Afrikaans novel Roepman, done by Elsa Silke. Both funny and terrible, magical and grimly realistic, this is a coming of age novel about a young boy living in a railway settlement …
EPUB
Angielski
DRM
€12.99
Jan van Tonder: Is Sagie
’n Gewone uitgawe vir boekwinkels. Hierdie is ’n heruitgawe van ’n boek wat in 1987 verskyn het en die jaar daarna as die naaswenner in die ATKV-prosaprys aangewys is. Jan van Tonder, skrywer van die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Jan van Tonder: Roepman
Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in ’n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie-prosesse in ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Jan van Tonder: Is weer sagie
Hierdie is die tweede roman in die drieluik wat Jan van Tonder beoog oor die jong man Sagie en sy lewe van onskuld en halfverstaan. Dit hervat Sagie se verhaal vier jaar nadat hul bure die De Wets …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Jan Van Tonder: Die verevrou
Liora word groot op 'n volstruisplaas in Algerië. Van kleins af bring sy tyd deur in haar tante se pluimery, 'n magiese omgewing waar volstruisvere omskep word in kostuums. Maar onrus bou op in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Jan van Tonder: Grootgeluk
Tijs Velaat is gebore op die plaas Grootgeluk in die distrik Oudtshoorn. Hy en sy mame woon naby die Schoemans se opstal, so naby dat Tijs snags die werfhonde kan hoor snork. Hy is getuie van als wat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Jan van Tonder: Sagie is
 Dis vier jaar ná Sagie se pa die boeldouser gehuur het. Sagie het opgehou met sy bouery. Deesdae het hy te veel verantwoordelikhede, van ploeg en saai tot planne maak. Ten spyte van sy onskuld, leer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99