Lupa
Search Loader

Theresa van Baalen 
Vakansiepret 3: Die Kolwyntjie-kompetisie 

Apoio
Adobe DRM
Capa do Theresa van Baalen: Vakansiepret 3: Die Kolwyntjie-kompetisie (ePUB)
’n Kompetisie vir meesterbakkers op Duinebaai! Jana en Alisha sien mekaar net wanneer hulle gesinne vakansie hou op Duinebaai. En hierdie vakansie beloof om báie opwindend te wees. Alisha kry ’n pamflet wat ’n kolwyntjie-kompetisie aankondig. Dit maak almal opgewonde ”“ selfs vir Jana se jonger boetie Tiaan ”“ en Jana en Alisha oefen sommer reeds voor die kompetisie hoe om kolwyntjies te bak. By die kompetisie verloop dinge nie so seepglad nie. ’n Kat wat gejaag word deur ’n hond storm by die kompetisie in en voor enige iemand kan keer, is die deelnemers se kolwyntjies op die vloer. Gelukkig kan Jana en Alisha die kompetisie red … Skielik lyk dit of vandag die beste dag óóit gaan word!
€6.24
Métodos de Pagamento
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 40 ● ISBN 9780799394023 ● Editora LAPA Uitgewers ● Publicado 2019 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 7082189 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

91.633 Ebooks nesta categoria