放大镜
搜索加载器

Theresa van Baalen 
Vakansiepret 3: Die Kolwyntjie-kompetisie 

支持
Adobe DRM
的封面 Theresa van Baalen: Vakansiepret 3: Die Kolwyntjie-kompetisie (ePUB)
’n Kompetisie vir meesterbakkers op Duinebaai! Jana en Alisha sien mekaar net wanneer hulle gesinne vakansie hou op Duinebaai. En hierdie vakansie beloof om báie opwindend te wees. Alisha kry ’n pamflet wat ’n kolwyntjie-kompetisie aankondig. Dit maak almal opgewonde ”“ selfs vir Jana se jonger boetie Tiaan ”“ en Jana en Alisha oefen sommer reeds voor die kompetisie hoe om kolwyntjies te bak. By die kompetisie verloop dinge nie so seepglad nie. ’n Kat wat gejaag word deur ’n hond storm by die kompetisie in en voor enige iemand kan keer, is die deelnemers se kolwyntjies op die vloer. Gelukkig kan Jana en Alisha die kompetisie red … Skielik lyk dit of vandag die beste dag óóit gaan word!
€6.24
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 40 ● ISBN 9780799394023 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7082189 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

91,633 此类电子书