Lupa
Search Loader

Vicky Wells 
Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak – Elke Keer 

Apoio
Victoria Huis Bakkery Geheime

Hello, ek is Victoria en ek is lief daarvoor om te bak. My huis is altyd gevul met die reuke van varsgebakte brood, pasteie, koeke en hartige lekkernye. Ek wil met jul deel, nie net ‘n paar resepte nie, maar die ware geheime tot suksesvolle bak.

In hierdie reeks gaan ek die wenke en toertjies deel wat ek geleer het uit baie jare se tertdeeg, deeg en beslag maak.Dit is tyd om jou pakkies koek mengsels en bevrore brooddeeg. Haal die eiers, melk en meel uit en skep jou eie varsgebakte lekkernye.Hoe om die Perfekte Tertdeeg te Maak

Watter beter plek om te begin as om die geheim te leer om elke keer perfekte tertdeeg te maak. Gebruik hierdie maklike, dog verbasend anderse, tertdeeg resep en jou tertdeeg sal altyd perfek wees. Volg die gedetailleerde, stap-vir-stap instruksies en jy sal elke keer ‘n heerlike, bros deeg maak.

Ek sal jou selfs wys hoe om oorblywende tertdeeg stukkies te hergebruik, ongebruikte tertdeeg te stoor, blindgebakte (leë) tertdoppe te bak en meer.

As ‘n spesiale lekkerny het ek my bekroonde appeltert resep, my gunstelling bottertertjie resep en instruksies oor hoe om hierdie tertdeeg te gebruik om ‘n biefstuk-en-niertjie-pastei te maak.

€2.51
Métodos de Pagamento
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781547505241 ● Tradutor Corlia Jones ● Editora Geezer Guides ● Publicado 2017 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 5372350 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

32.251 Ebooks nesta categoria