Lupă
Încărcător de căutare

Autor: Chanette Paul

Ajutor
Chanette Paul: South African writer Chanette Paul has published 41 crime, suspense and romance novels over her prolific career. A bestselling author in her native country, she makes her U.S./English debut with Sacrificed.Chanette’s stories are marked by strong female characters, women who earn their strength by confronting their demons, both internal and external, and by taking full responsibility for their choices. Her books are also known for the subtle social commentary and dry humor.In South Africa, Chanette has been nominated six times for the prestigious ATKV-Woordveertjies award and has won the South African Lekkerlit award 3 times. She serves as an editor for LAPA Publishers. Sacrificed was translated into Dutch and launched in 2015 at the Antwerp Book Fair.




35 Ebooks de Chanette Paul

Chanette Paul: Labirint
Sy gaan ophou vlug van haar eksman en haar verlede en sy gaan dit doen op Leeuwendrift waar sy as verworpeling grootgeword het. Dít besluit Vasti de Leeuw toe haar meenthuis gevandaliseer en ’n …
EPUB
Africană
DRM
€14.99
Chanette Paul: Op soek na ’n held
Kiara Albertyn, skrywer van vele romanses, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, Skat, haar Persiese kat, stel haar gedurig in die verleentheid en sy kry nie ’n held vir haar vurige …
EPUB
Africană
DRM
€4.38
Chanette Paul: Porselein van staal
Vermom as ”n man vertrek Sasha Reynecke saam met Sebastian van der Linde se viertrekspedisie Mosambiek toe. Die mans dink sy’s gay. En Sebastian is onteenseglik tot haar aangetrokke. Is hy wie hy …
EPUB
Africană
DRM
€4.37
Chanette Paul: Ewebeeld
Lanie besef sy is haar wettige man se gevangene en dat sy vorige twee vroue dit voor hulle dood ook was. Haar man se afskuwelike plan met haar en die glaskunstenaar wat opdaag, word ook …
EPUB
Africană
DRM
€16.17
Chanette Paul: Offerlam
Caz se verlede lê in koloniale Kongo en die apartheidsjare in Suid-Afrika. Nou kom sy te staan teen rassehaat van al twee kante – en ’n man wat sy nie kan vergeet nie maar ook nie kan uitstaan …
EPUB
Africană
DRM
€16.22
Chanette Paul: Uit die bloute
Jojo Richter moet ondersoek instel na ”n groep wat wag vir ”n moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Hou die groep verband met die sluipskutmoord op die regter? En dalk met die verdwyning van …
EPUB
Africană
DRM
€16.22
Chanette Paul: Lira
Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed. Veral waar daar kinders betrokke is. Sy het geen benul hoe om ”n ma te wees nie. Tog het …
EPUB
Africană
DRM
€16.19
Chanette Paul: Fleur
Fleur het die wynplaas, Christiaan die kennis. Hul huwelik is ’n sakeooreenkoms. Maar by die Davels wag die een wittebroodkamer na die ander op hulle. Iets moet knak. Maar daar’s Fleur se …
EPUB
Africană
DRM
€12.93
Chanette Paul: Maryn
Maryn wou glo sy is Neil von Wildenstein se droomvrou. Nou weet sy – haar pa se lemoenplaas is wat hy eintlik wil hê. Lemoenblomolie is volop op Bergendal, en dís wat Niel broodnodig het vir sy …
EPUB
Africană
DRM
€12.95
Chanette Paul: Isabelle
Hul persoonlikhede knoop en skuur behoorlik – sy, die opstêrs gravinnetjie, en hy, die boertige bywoner. Maar meer as ’n herinnering kan Isabelle nie word nie, want Arendt de Leeuw het net ’n paar …
EPUB
Africană
DRM
€12.95
Chanette Paul: Deborah
Heath Hughes leer Deborah as die seun Doepie ken. Saam doen hulle argeologiese opgrawings – Deborah as Doepie. Sy besef sy’t Heath lief, maar hy’s ’n dief, ’n leuenaar, hoor sy. En vir oneerbaarheid …
EPUB
Africană
DRM
€12.93
Chanette Paul: Annabella
Sonder István Bethlen sal sy nooit weer volledig Annabella Davel wees nie. En sy hét hom verloor. Op vlug is hy, ’n adellike, in Amsterdam doodgeskiet. Haar musiek, haar léwe is skielik …
EPUB
Africană
DRM
€12.91
Chanette Paul: Willemien
Willemien is ’n konsentrasiekampkind. Haar bitterheid, selfs haat vir die Britte kan sy nie onderdruk nie. Aidan Connolly is een van hule. Hoe onderdruk sy haar liefde vir hom? Hy hét haar mense in …
EPUB
Africană
DRM
€12.96
Chanette Paul: Tamara
Hul liefde mag nie. Joshua is Tamara se halfbroer. Maar ís hy Groot Dawid se bloedseun? Ma Saar ken die waarheid, maar praat nie. En as die Anglo-Boereoorlog die antwoord insluk, blý hul liefde …
EPUB
Africană
DRM
€12.95
Chanette Paul: Onder seespieël
Onder seespieël bevat twee van Chanette Paul se gewildste romanses in een …
EPUB
Africană
DRM
€11.80
Chanette Paul: Branders van liefde
Branders van liefde: twee van Chanette Paul se gewildste romantiese komedies in een …
EPUB
Africană
DRM
€11.81
Chanette Paul: Maanschijnbaai 1: Jo & Sue
Toe Jo Calitz die liederlike kasarm op ”n lieflike stuk aarde by haar vervreemde en baie eienaardige oupa erf, besef sy nie dit kan haar en die drie mense naaste aan haar se redding of hulle …
EPUB
Africană
DRM
€16.21
Chanette Paul: Maanschijnbaai 2: Nan & Jeannie
Menige inwoner glo dit was ’n bose dag toe die vier Calitz-slette Maanschijnbaai in ’n pienk Cadillac binnegery het. Eers begin hulle die kasarm omskep in ’n stuk kitsch, toe toor hulle al wat ’n man …
EPUB
Africană
DRM
€16.21
Chanette Paul: Siende blind
Op ’n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry ’n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit soos die einde van …
EPUB
Africană
DRM
€16.22
Chanette Paul: Raaiselspieël
Frieda se heldersiendheid is ’n gawe wat haar pyn besorg. Te meer toe haar pa uit die dood met haar oor sy biografie praat. Maar só kom die man van haar hart haar pad …
EPUB
Africană
DRM
€16.18
Chanette Paul: Eendag op ’n maandag
’n Samevoeging van twee van Chanette Paul se vroeër romanses. Krinkels in die maan: Tish se plan om haar inkomste by die kunsmark aan te vul deur palmlesery, boemerang toe sy haar hart verloor. …
EPUB
Africană
DRM
€13.86
Chanette Paul: Springgety
Vier kruise op Springklip getuig van slagoffers wat óf daar afgespring óf gestamp is. En daar kort nog twee kruise, weet Lily. Is daar iemand op Kruisbaai wat glo hy mag besluit oor lewe en …
EPUB
Africană
DRM
€16.18
Chanette Paul: Offerande
Caz Colijn wil weet wie haar pa is, maar eers moet sy van die diamante en só van die Kongolese op haar spoor ontslae raak. Dis Caz se grootste kwellings tot haar eksman opdaag en haar dogter …
EPUB
Africană
DRM
€16.22
Chanette Paul: Fortuin
Is Eva van Eden ’n heks, of ’n engel, Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of ’n onheilsnes? Dis wat joernalis Xanthe Tredoux moet gaan vasstel. Maar insekbyte is klaarblyklik moord. En Xanthe …
EPUB
Africană
DRM
€16.21
Chanette Paul: Boheem
Katrien Bresselaar het voorheen al weggekom met moord. Die halwe vingerafdruk op die moordwapen is hare. Op Bohemia word groot wrokke getroetel en onder die rustige oppervlak, sied …
EPUB
Africană
DRM
€16.19
Chanette Paul: Meetsnoer
Toe Raine Quinn Fluisterbos koop, weet sy nie sy ry die profeet Sias van die Meetsnoer Tempel se heilige taak in die wiele nie, ook nie dat Fluisterbos die nuwe Eden is nie. En nog minder van Flint …
EPUB
Africană
DRM
€16.07
Chanette Paul: Dryfhout
Aengel kom soek na vrede en haar erfenis op Kierangbaai. Hoe edel is die hartstogtelike Ier se motiewe? En vier moorde kort op mekaar verg weer Gys Niemand en Fortuintjie se uiterste …
EPUB
Africană
DRM
€16.18
Chanette Paul: Sacrificed (SA Uitgawe)
Caz Colijn receives a phone call from Belgium that tears her out of her reclusive life. In Belgium, where she tries to trace her and her daughter’s family origins, it becomes clear that that …
EPUB
Engleză
DRM
€17.22
Chanette Paul: Paaiboelie
Terwyl Jojo ontrafel wat die waarheid agter skatryk Eduard Swiegelaar se moord is, dobber die geheime wat al ”n eeu op Crystal Crags verswyg is boontoe en Zaan, Eduard se weduwee, staan in die …
EPUB
Africană
DRM
€16.18
Chanette Paul: Mirre
Hoe kan Mirre haar man – ”n befaamde huweliksberader – se loopbaan vernietig terwyl sy weet hy is die produk van ”n disfunksionele gesin? As sy ’n klag van huishoudelike geweld lê sal André haar …
EPUB
Africană
DRM
€16.17
Chanette Paul: Corali
Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir liefdesromans Corali dra net wit en swart maar dis nie oor die dood van haar man wat sy rou nie. As kunstenaar treur Corali oor iets heel anders en as vrou …
EPUB
Africană
DRM
€16.19
Chanette Paul: Droomvanger
Die mistigheid is klam en koel en dwarrel in vlae teen haar vel. Sy sak weg daarin. Los daarin op. Die mis rol nog digter teen haar aan, begin haar versmoor. Sy asem die digte klamheid hortend in. …
EPUB
Africană
DRM
€16.20
Chanette Paul: Marilyn
Omring met haar geliefde vywervroue, weet Marilyn sy is nie een van hulle nie.Sy is ʼn kaivrou, die waterwese wat mans en kinders die dieptes intrek enverdrink. Daarvan getuig haar hele lewe tot hier …
EPUB
Africană
DRM
€16.19
Chanette Paul: Op soek na ’n held
Kiara, ’n suksesvolle skrywer van liefdesromans, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onbetroubaar, haar persiese kat, Skat, stel haar gedurig in die verleentheid, en sy kry nie ’n held vir haar …
EPUB
Africană
DRM
€4.50
Chanette Paul: Murasie
Moles is nie ongekend op Verlatenfontein nie. Moord ook nie. Inteendeel. Die Strandveld loop dik van die stories. Veral stories oor Verlatenfontein en die tyd toe die Brewisse daar gebly het. Oor …
EPUB
Africană
DRM
€15.76