Jojo Richter moet ondersoek instel na ”n groep wat wag vir ”n moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Hou die groep verband met die sluipskutmoord op die regter? En dalk met die verdwyning van ”n klompie fris, jong mans ook?
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 400 ● ISBN 9780799388954 ● Editura LAPA Uitgewers ● Publicat 2018 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 6557128 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM