Magnifying Glass
Search Loader

Author: Rolene Strauss

Support
Rolene Strauss is “n transformasie-afrigter, voormalige Mej Wêreld, gegradueerde mediese dokter, skrywer, internasionale spreker, entrepreneur, eggenoot en ma van twee seuns. Dit is haar passie om vroue regoor die wêreld aan te moedig om NEE te sê vir perfeksie, vergelyking en lae selfvertroue, en JA vir selfwaarde, moed, geluk en sukses.




2 Ebooks by Rolene Strauss

Rolene Strauss: Herontdek jou selfvertroue
Is jy ’n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Verhinder jou swak selfbeeld jou om jou doelwitte te bereik? Jy is nie alleen nie. Rolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Rolene Strauss: Rediscover Your Self-confidence
Do you constantly compare yourself to the world’s version of perfect? Is your self-image standing in the way of your reaching your goals? You are not alone.  Like many other women, Rolene Strauss …
EPUB
English
DRM
€12.99