лупа
Search Loader

Bernard Levine 
Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om »n Christen te word 

поддержка
Adobe DRM
Обложка Bernard Levine: Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om ''n Christen te word (ePUB)
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie »n Bybel is nie.

Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die ‘Mense van die Boek’, nie eers »n Bybel in hul huise het nie?

Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie.

En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie.

Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie?  Wat glo die Jode is die weg na die hemel?

Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.

€3.75
Способы оплаты
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9781507175224 ● Переводчик Zelna Naude ● издатель Babelcube Inc. ● опубликованный 2017 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 5067940 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

67 219 Электронные книги в этой категории