放大镜
搜索加载器

Bernard Levine 
Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om ”n Christen te word 

支持
Adobe DRM
的封面 Bernard Levine: Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om ''n Christen te word (ePUB)
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie ”n Bybel is nie.

Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die ‘Mense van die Boek’, nie eers ”n Bybel in hul huise het nie?

Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie.

En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie.

Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie?  Wat glo die Jode is die weg na die hemel?

Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.

€3.75
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781507175224 ● 翻译者 Zelna Naude ● 出版者 Babelcube Inc. ● 发布时间 2017 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5067940 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

67,219 此类电子书