лупа
Search Loader

автор: Marzanne Leroux-Van der Boon

поддержка
Marzanne Leroux-Van der Boon is «n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op ses gewilde romans wat in daardie land afspeel.




12 Электронные книги Marzanne Leroux-Van der Boon

Marzanne Leroux-Van der Boon: Klaprose teen die wind
Marc, ‘n uitgeweke jong Suid-Afrikaner, bevind hom in Nederland. Hier leer ken hy Anneliese met haar borrelende, argelose instelling teenoor seks, maar ook vir Jurgen, wat ‘n donker las dra uit sy …
EPUB
африкаанс
DRM
€8.99
Marzanne Leroux-Van der Boon: Soos honde van die hemel
Ruud, ‘n gewone Suid-Afrikaner, kind van ‘n bruin vrou en ‘n Nederlandse diplomaat, keer ná dekades terug om sy verlede na te speur en verslaggewing te doen. In die spitstyd voor 1994 word die …
EPUB
африкаанс
DRM
€7.99
Marzanne Leroux-Van der Boon: Israel-reeks 5: Go’el Yisra’el
Dis Januarie 2010 en Marc en Henok is in Pole vir Bevrydingsdag. Rivkah het enkele dae vantevore teruggekeer uit Haïti waar sy as paramedikus deel was van MADA, Israel se Rooikruis, se …
EPUB
африкаанс
DRM
€10.99
Marzanne Leroux-Van der Boon: Israel-reeks 6: Kavod Adonai
Dit is Augustus 2011 in Jerusalem. Marc verlaat die Ou Stad vir sy verpligte jaarlikse reserwediens van een maand in die Negev, terwyl die kinders somerskoolvakansie hou in Bat Yam, naby Tel Aviv by …
EPUB
африкаанс
DRM
€10.99
Marzanne Leroux-Van der Boon: Israel-reeks 4: Tiferet Yisra’el: Die roem van Israel
Die bekende hoofkarakters uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks word weer in hul geliefde land blootgestel aan die geweld van stedelike terreur en die …
EPUB
африкаанс
DRM
€10.99
Marzanne Leroux-Van der Boon: Israel-reeks 3: Shomer Yisra’el: Beskermer van Israel
Dis die somer van 2006 in Jerusalem en die tweede Libanese oorlog breek uit. Marc, Rivkah en hul babaseuntjie word in die gewelddadige gebeure rondom hulle vasgevang. Wanneer die oorlog in …
EPUB
африкаанс
DRM
€10.99
Marzanne Leroux-Van der Boon: Israel-reeks 7: HaKotel: Die muur
Die nou al bekende Krige-gesin uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks maak weer hul verskyning in hierdie sewende boek in die reeks. Hoewel Marc en Rivkah in die …
EPUB
африкаанс
DRM
€10.99
Marzanne Leroux-Van der Boon: Israel-reeks 8: Tikkun Ha’olam
Twee maande nadat Rivkah na die Filippyne vertrek het, word sy deur die hospitaal ontslaan. Die Krige-huishouding het skaars weer na normaal teruggekeer toe drie Israeli-tieners ontvoer word en ‘n …
EPUB
африкаанс
DRM
€10.99
Marzanne Leroux-Van der Boon: Israel-reeks 9: Hasukkah shel David
Rivkah is weer swanger. Al het haar dokter nege jaar gelede gesê dit kan nooit weer nie. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog ’n kind …
EPUB
африкаанс
DRM
€10.99
Marzanne Leroux-Van der Boon: Ter wille van die vaders (Zechut Avot)
Ou vriende keer terug Israel toe: Henok kry ‘n aangename verrassing wanneer sy vrou Sarah laat weet dat sy wil kom kuier. Waar Marc hom weer in die Hadassah-hospitaal vind, gee hy opnuut sy seuntjie …
EPUB
африкаанс
DRM
€10.99
Marzanne Leroux-Van der Boon: Israel-reeks 11: Hooglied
Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi …
EPUB
африкаанс
DRM
€10.99
Marzanne Leroux-Van der Boon: Israel-reeks: Omnibus 2
Shomer Yisra’el: Die tweede Libanese oorlog breek uit en Marc word opgeroep. Hul persoonlike krisis verdiep wanneer hulle besef dat Rivkah weer swanger is.  Tiferet Yisra’el: Elke keer wanneer …
EPUB
африкаанс
DRM
€12.99