лупа
Search Loader

Marzanne Leroux-Van der Boon 
Israel-reeks 11: Hooglied 
Shir HaShirim

поддержка
Adobe DRM
Обложка Marzanne Leroux-Van der Boon: Israel-reeks 11: Hooglied (ePUB)
Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah?
Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-Ha Shirim — ‘n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd ‘n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks. 
€10.99
Способы оплаты

Об авторе

Marzanne Leroux-Van der Boon is ’n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op elf gewilde romans wat in daardie land afspeel.
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 288 ● ISBN 9780796321701 ● Размер файла 0.5 MB ● издатель Lux Verbi ● опубликованный 2020 ● Издание 1 ● Загружаемые 24 месяцы ● валюта EUR ● Код товара 7458996 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

117 848 Электронные книги в этой категории