Magnifying Glass
Search Loader

Author: Sarah du Pisanie

Support
Sarah du Pisanie het al meer as dertig liefdesverhale gepubliseer, en skryf steeds nuwes. Sy woon op Olifantshoek.




32 Ebooks by Sarah du Pisanie

Sarah du Pisanie: Sarah du Pisanie Omnibus 6
‘In Liefste Koos bevind Elsa Fourie haarself stoksielalleen op die houtkaai op Swakopmund. Kurt, haar verloofde, het beloof om haar op die hawe te ontmoet, maar hy het soos mis voor die son verdwyn. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Sarah du Pisanie: Sarah du Pisanie Omnibus 3
Die verhale in hierdie omnibus speel almal in die ou Suidwes-Afrika af. In Die huis van Makir bly privaat verpleegster Annie slegs in diens van ’n skatryk familie om ’n veilige hawe te kan skep vir …
PDF
Afrikaans
DRM
€12.99
Sarah Du Pisanie: Sarah du Pisanie Omnibus 7
My hartjie, my liefie: Toe Alet Fourie vroegoggend by Walvisbaai se treinstasie afklim, kan sy haar teleurstelling skaars verberg. Wat het haar besiel om ’n onderwyspos op so ’n afgeleë dorpie te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Sarah du Pisanie: Sarah du Pisanie Omnibus 2
In ’n Prinses vir Somi is Armand du Bois die prins van Somi, fabelagtige stad aan die Kus van die Dood. Dié stad word bedreig deur mense uit die sogenaamde beskaafde wêreld, en Armand moet ’n besluit …
PDF
Afrikaans
DRM
€12.99
Sarah Du Pisanie: Liefste Koos
Elsa Fourie bevind haarself stoksielalleen op die houtkaai op Swakopmund. Kurt, haar aanstaande, het beloof om haar op die hawe te ontmoet, maar hy het soos mis voor die son verdwyn. Uiteindelik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah Du Pisanie: Jakkalswater
Oom Bennie rig ’n moeilike versoek tot Daan – daar is iemand op Walvisbaai wat op hom wag. Hy moet haar gaan haal en voordat hulle terugkeer na die plaas Jakkalswater, moet Daan met haar trou. Daar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah Du Pisanie: Die winskopie
Gerhard Fouché kry snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonste ou oom eers op Lüderitz en later weer op Otavi teëkom. Dat dié ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah Du Pisanie: My hartjie, my liefie
My hartjie, my liefie: Toe Alet Fourie vroegoggend by Walvisbaai se treinstasie afklim, kan sy haar teleurstelling skaars verberg. Wat het haar besiel om ’n onderwyspos op so ’n afgeleë dorpie te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah Du Pisanie: Die voorskootbataljon
Die voorskootbataljon: Karlien Joubert se jare lange droom om te boer spat aan skerwe toe die prokureur haar oupa se testament aan haar en haar ma verduidelik. Wie is die vreemdeling wat die grootste …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah Du Pisanie: Fort van die kappiedraers
Fort van die kappiedraers: Stieneke Kitshoff het nooit kon dink haar lewe sou oornag so handomkeer verander nie. Skaars ’n week gelede het sy nog geglo Teuns het haar lief . . . dat hy sy buurman, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah Du Pisanie: Sarah du Pisanie Omnibus 8
’n Juffrou vir Skurwekop Met ’n ysterhand regeer Bertus Kruger oor sy klein koninkryk – Skurwekop se landbouskool. Totdat juffrou Annie Delport die eerste vrou word wat die heiligdom van hierdie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Sarah du Pisanie: Sarah du Pisanie Omnibus 9
Katrientjie is ’n opwindende verhaal van ’n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur ’n bende rowers ontvoer word. Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Sarah du Pisanie: Hard soos kameeldoringhout
Wat vrees sy die meeste? Dié wilde, ongetemde land, of hierdie woeste barbaar? Martie Schlage trek ongenooid agter transportryer Braam Potgieter aan, want ná haar ma se dood móét sy net by haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah du Pisanie: ’n Juffrou vir Skurwekop
Met ’n ysterhand regeer Bertus Kruger oor sy klein koninkryk – Skurwekop se landbouskool. Totdat juffrou Annie Delport die eerste vrou word wat die heiligdom van hierdie mannedomein betree. Gou hou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah du Pisanie: Sandroos uit Meob
As Ansa maar net nooit haar vrouwees in ’n swart nonnegewaad probeer verskuil het nie; as sy net nie ’n leuenweb oor Braam Venter geweef het nie . . . Maar dit was ter wille van suster Theresa, ter …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah du Pisanie: Katrientjie
Katrientjie is ’n opwindende verhaal van ’n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur ’n bende rowers ontvoer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah du Pisanie: Die baron van Rauenshof
Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah du Pisanie: Die kralebruid
In Die kralebruid word Isa deur die Ouni-stam op ’n eiland grootgemaak en aan ’n ontdekkingsreisiger gegee in ruil vir krale. Hy besef nie hy is volgens tradisie nou met haar getroud nie en sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah Du Pisanie: Sarah du Pisanie Omnibus 10
In Die Suidwestertjie ken Sarie Wessels net die sonkant van die lewe – tot daardie onheilsdag dat die lot juis háár tref om Blouwildebees, oftewel grootbaas Hugo Kritzinger, se sekretaresse af te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Sarah du Pisanie: Die Suidwestertjie
Sarie Wessels ken net die sonkant van die lewe – tot daardie onheilsdag dat die lot juis háár tref om Blouwildebees, oftewel grootbaas Hugo Kritzinger, se sekretaresse af te los. Sommer met die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah du Pisanie: Dierbare drosters
Toe Betsie Viljoen se pa weens geldnood hul plaas aan Barend von Throtha moet verkoop en by die Ebony-myn gaan werk, is ʼn wit vlam van wraak in haar hart aangesteek. En nou, ná jare op die stowwerige …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah du Pisanie: ‘n Nooi vir Omdraaikrans
Met ʼn slinkse slenterslag sorg Hilda Cronjé dat haar vriendin Mariet Fourie weer eens haar kastaiings uit die vuur moet krap. Ná ʼn tref-en-trap-ongeluk jaag Hilda weg. ʼn Ooggetuie wys haar omkoopgeld …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah du Pisanie: Sarah du Pisanie Omnibus 11
In Liefde per dosyn moet musiekonderwyseres Christa van Graan teen haar sin op ʼn afgeleë plaas gaan skoolgee. Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie, maar eerder die baas van die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Sarah du Pisanie: Liefde per dosyn
Muskiekonderwyseres Christa van Graan moet teen haar sin op ʼn afgeleë plaas gaan skoolgee. Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie, maar eerder die baas van die plaas, baron Von …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah du Pisanie: Waar die Suiderkruis hang
Die agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger pak die lang, gevaarlike pad Duitswes toe saam met die Liebenberg-gesin aan. Vandat sy vir hulle begin werk het, het die Liebenbergs soos familie geword. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah du Pisanie: ‘n Vrou vir Herman
Beesboer Herman van Rensburg soek ʼn vrou soos sy ouboet sʼn – Magriet wat sy voete onder hom uitgeslaan het. In die Boland leer hy die jong perde-afrigter Estie ken en geniet haar geselskap, maar dis …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Sarah du Pisanie: Gedeelde geluk
Die Kruger-dogters is voorste boere, en mooi! Is hulle agterbaks genoeg om Conrad Vermeulen van sy erfplaas te wil verwilder? Stefaans Kruger begeer Rietkuil. Vanwaar dus die veediefstal en …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.50
Sarah du Pisanie: Bruid vir Soetvlei
Riaan Malan trou met Leila om sy erfplaas te verseker. Hy hoor ’n klomp leuens, glo dit en word koud en ongenaakbaar. Leila weet naderhand nie meer of sy hom langer van die teendeel wil probeer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Sarah du Pisanie: Gedeelde geluk
Die Kruger-dogters is voorste boere, en mooi! Is hulle agterbaks genoeg om Conrad Vermeulen van sy erfplaas te wil verwilder? Stefaans Kruger begeer Rietkuil. Vanwaar dus die veediefstal en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Sarah du Pisanie: Liefde in die Ou Kaap
Tussen 1790 en die vroeë agtienhonderds trotseer mense gevare en verloor hulle hul harte in die Ou Kaap. Du Pisanie is ’n bekende en geliefde skrywer van verhale oor liefde en vergange …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.55
Sarah du Pisanie: Huweliksklokkies op Jakkalswater
In die ou Suidwes kom die identiese tweeling Ben en Faan maar net nie tot troue nie, ondanks hulle skoonsusters se pogings. Toe verskyn daar kort ná mekaar twee ewe hubare meisies in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.07
Sarah du Pisanie: Sarah du Pisanie Omnibus
Danskraal Sy vlug weg van die een man, en hier, agter die vol rivier, word sy deur twee ander getreiter. Buiten die plaasskooltjie, beleef Ester ook die plaaslewe in Suidwes. En vir Wouter, wat sy so …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.06