Magnifying Glass
Search Loader

Author: Schalk W. van Heerden

Support
Schalk W van Heerden is “n Afrikaner wat passievol is oor “n beter Suid-Afrika. Hy is “n predikant by Fontaineblaeu Gemeenskapskerk in Randburg. Hy is die medestigter van Betereinders, “n organisasie wat dit beywer vir gesonde rasseverhoudings wat lei tot “n florerende samelewing.




1 Ebooks by Schalk W. van Heerden

Schalk W van Heerden: Betereinder
Betereinder is ’n menslike gids oor hoe om te floreer in Suid-Afrika. Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle ‘n aktiewe rol in die land sal speel. Hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99