Magnifying Glass
Search Loader

Author: Stefaans Coetzee

Support
Alita Steenkamp is “n vryskut-joernalis en skrywer wat in haar loopbaan van 20 jaar honderde artikels vir “n verskeidenheid publikasies geskryf het. Profiele van bekendes en reisstories is haar gunstelinggenre. Van haar kinderversies is ook in Rympies vir Pikkies en Peuters en Rympies vir Kleintjies en Kleuters opgeneem. Sy is getroud met die ondersoekende joernalis en skrywer De Wet Potgieter. Sy hou van tuinmaak, lees en om lang ente te stap. Die geselskap van haar drie hondekinders en Toffie die kat sorg dat sy nooit alleen is nie.




3 Ebooks by Stefaans Coetzee

Stefaans Coetzee & Alita Steenkamp: Wit Wolf
Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 saam met twee ander verregses bomme by die Shoprite-winkel in Worcester geplant het. Vier mense – onder wie drie kinders – sterf in dié …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Stefaans Coetzee & Anemari Jansen: Suiker Britz
Toe die legendariese Suiker Britz homself in 2018 om die lewe gebring het, het die einde van ’n era aangebreek – ’n tydvak waarin ouskool-polisiemanne se reputasie gebou was op ongelooflike suksesse …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.63
Stefaans Coetzee: Onbeskryflike genade
Stefaans Coetzee is ’n omroeper, boekresent, pa en man. Hy het ook ’n donker verlede, maar weier om deur daardie onvergeeflike daad gedefinieer te word. Hy is ’n nuwe mens. Hierdie is sy storie,  van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99