Magnifying Glass
Search Loader

Author: Stephan Joubert

Support
Stephan Joubert is ’n teoloog, bekroonde skrywer, prediker en ’n gesinsman. Hy is hoof van ekerk, ’n virtuele geloofsgemeenskap wat mense regoor die wêreld deur digitale bediening bereik. Hy is ook ’n buitengewone professor by verskeie universtiteite. Hy skryf rubrieke in Beeld en JUIG!-tydskrif. Die Boodskap, ’n eietydse vertaling van die Bybel saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. Stephan is ook die skrywer van baie ander boeke, onder meer Jesus – ’n radikale sprong, wat in 2010 met die Andrew Murray-prys bekroon is.




7 Ebooks by Stephan Joubert

Stephan Joubert: Dit kos guts om te bly glo
As jy al gewonder het oor die sin van die lewe, of dalk vuisvoos is vir ’n plastiekgodsdiens wat net kitsantwoorde opdis en heeltyd vertel hoe maklik dit is om in Christus te glo, is hierdie boek vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.99
Stephan Joubert: ‘n Lewe voor God
‘Vandag is die enigste tyd wat jy het om iets konstruktief gedoen te kry … en ook om vir die Here te leef.’ ‘n Lewe voor God is 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se geliefde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Stephan Joubert: Kry styl – Jesus s’n!
Hoe bereik ons ander mense vir die Here? Hoe kan ons uitreik sonder om mense af te sit? Hoe kan ons mense van God se liefde en omgee oortuig? Ons uitdaging is om vars te dink oor hoe ons ons geloof …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Stephan Joubert: Emigreer of bly
Moet ek bly of emigreer? Is hier plek vir my in Suid-Afrika? Ons moet ons besluite as morele keuses benader. Ons het dan minder keuses om te maak omdat ons al daardie selfsugtige keuses van die tafel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Stephan Joubert: In die teenwoordigheid van die Allerhoogste
Jy is ongetwyfeld op soek na rus, daarom het jy nou hierdie boek in jou hand. Aan die een kant is jy elke dag deel van hierdie gejaagde wêreld. Maar aan die ander kant weet en glo jy dat daar iets …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.59
Stephan Joubert: Vat die regte pad – Jesus s’n
Te veel gelowiges voel skuldig omdat hulle nie voldoen aan ander se geestelike verwagtings nie. Of omdat hulle nie die standaard-resepte uitleef wat gedurig in die kerk uitgedeel word van hoe ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.57
Johan Smith & Stephan Joubert: Draers van die Lig
Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99