Magnifying Glass
Search Loader

Author: Susan Coetzer (Lux Verbi)

Support
Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar roman,  Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Die afgelope paar jare maak sy naam deur voor hoofsaaklik vrouegehore op te tree. Sy woon in Johannesburg en het een seun en een kleinseun. 




2 Ebooks by Susan Coetzer (Lux Verbi)

Susan Coetzer (Lux Verbi): ’n Sonneblom vir elke dag
Die wêreld het meer sonneblommense nodig – mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees. Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99
Susan Coetzer (Lux Verbi): Blinde mol of wyse uil?
“Met hierdie boek wil ek almal aanmoedig om minder blinde mol en meer wyse uil te word.”  Daar is ’n groot behoefte aan mense met integriteit – mense met die volledige stel goue eienskappe wat hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99