Förstoringsglas
Sök Loader

Amber Richards 
My Eerste Leesboek 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Amber Richards: My Eerste Leesboek (ePUB)
Voorwoord

Hierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as ”n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die illustrasies afgetrek kan word nie. Dit is ’n groot stap na afloop van die leer van die alfabet en die fonetiek van elke letter.

Dit begin met drie letter-woorde en beweeg dan na vier en vyf letters en ”n paar grootter woorde. Dan word daar na hierdie spesifieke woorde gekyk in die gebruik van volledige sinne. Dit help wanneer die kinders hierdie woorde verbaliseer en só die woorde memoriseer deur dit gereeld te gebruik.

Dikwels memoriseer kinders woorde deur middel van illustrasies in plaas daarvan om die woord te lees. Woorde wat rym word ook doelbewus in hierdie boek geskommel ten einde dit meer uitdagend te maak.

Ek is tans besig om ’n tweejarige te leer lees, wat my gemotiveer het om hierdie boek te skryf. Hy het reeds die alfabet onder die knie, klein- en hoofletters en die fonetiek daarmee saam. Dit was moeilik om eenvoudige “woordeboeke” sonder enige illustrasies op te spoor om as die kruk te gebruik. Hiermee dien hierdie boek as ʼn hulpmiddel om hom te leer en ek is seker daar is ander mense wat ook hierby sal baat.

Ek hoop u vind dit as ʼn nuttige hulpmiddel vir jou jong leser.

€3.77
Betalningsmetoder
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● ISBN 9781507102039 ● Översättare Annerie du Toit ● Utgivare Babelcube Inc. ● Publicerad 2017 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 3789129 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

28 814 E-böcker i denna kategori