Förstoringsglas
Sök Loader

Anzil Kulsen 
Bitterbosbende 1 
Die geheim van die nuwe hoof

Stöd
Kurt, sy suster Nieke en hul maats is in Gr 5 in Laerskool Bitterbos, en bly in die koshuis. Die nuwe skoolhoof waai soos ’n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. Daar’s ’n NW-taak wat moet klaarkom, as groepwerk! Toe Kurt-hulle se idee vir ’n sonkrag-oondjie TE goed werk en hulle ’n mini-ontploffing in die vierkant veroorsaak, word hulle na die hoof se kantoor ontbied – met verrassende gevolge . . .   
€5.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Anzil Kulsen is op Upington gebore en word in Keimoes groot. Sy verwerf ’n B Hons.-graad en sluit by die ATKV aan as projekbestuurder. Sy besoek afgeleë gemeenskappe om met mense oor boeke te gesels, bied kreatiewe skryfkursusse aan en doen spel- en narratiewe terapie. Sy is getroud met Heine, hulle het twee kinders en woon op Upington.
Språk Afrikaans ● Formatera PDF ● Sidor 88 ● ISBN 9780624091325 ● Filstorlek 25.7 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2020 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7479836 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

55 644 E-böcker i denna kategori