Mariette en Hannes was mekaar se skoolliefdes. Kort ná matriek is hul kys egter uit toe sy vir hom ’n kort afsêboodskap sonder engie verduideliking stuur.Twaalf jaar later kruis hul paaie weer. Nou is hy Hank Grey, die bekende Hollywoodster, en sy bestuur ’n agentskap wat lyfwagte en beskerming aan BBP’s bied. Hank het ’n bekruiper op sy spoor en vra Mariette se agentskap om hom tydens die verfilming van sy nuwe rolprent te beskerm.Kort voor lank begin die vlamme van hul vergete liefde brand. Maar wat het destyds gemaak dat Mariette so skielik weggestap het? En sal hy haar liefde weer kan wen?
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 192 ● ISBN 9781779875037 ● Utgivare LAPA Publishers ● Publicerad 2024 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 9294091 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare