Förstoringsglas
Sök Loader

Författare: Ferdinand Deist (LV)

Stöd
Ferdinand Deist was professor in Ou Testament en Ou Nabye Oosterse Studies aan die Universiteite van Suid-Afrika en Stellenbosch. Hy het talle vakwetenskaplike maar ook populêre geestelike boeke die lig laat sien. Die eerste Andrew Murray-Prys vir algemeen-godsdienstige literatuur is reeds in 1980 aan hom toegeken vir Tussen angs en sekerheid. 




1 E-böcker av Ferdinand Deist (LV)

Ferdinand Deist (LV): Tussen angs en sekerheid
Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In hierdie heruitgawe van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.99