Förstoringsglas
Sök Loader

Författare: Fransi Phillips

Stöd
Fransi Phillips skryf sedert die 80s aweregse Afrikaanse fiksie in allerlei genres. Sy het in Pretoria studeer en as kunsjoernalis en kulturele raadgewer gewerk. Tans bly sy naby Moskou, waar sy Engels gee. Haar roman Net ’n lewe is in 2012 gekortlys vir die M-Net- en UJ-pryse. Liefde in die tyd van die internet is haar eerste roman in sewe jaar.




4 E-böcker av Fransi Phillips

Fransi Phillips: Liefde in die tyd van die internet
Al sê haar shrink nou ook wát, Hanna weet sy werk basies as prostituut. Om uit haar nagmerrie-verhouding en -werk by Pretoria se goorste prokureur te ontsnap, kry Hanna werk as Engelsonderwyser in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Fransi Phillips: Net ’n lewe
Die vermoorde, off-beat boheemse vrou laat ’n dagboek na waarin sy lakonies, sinies én snaaks probeer sin maak van haar lewe. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.43
Fransi Phillips: Die donker god
Die donker god se naam is Alex. Hy verdra geen ander voor sy aangesig nie. Pippa is sy swakheid. Oor haar, skaars negetien, buig hy hom. Sy greep op haar is een van liefde, wellus en geweld. Van die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.37
Fransi Phillips: Die donker god
Die donker god se naam is Alex. Hy verdra geen ander voor sy aangesig nie. Pippa is sy swakheid. Oor haar, skaars negetien, buig hy hom. Sy greep op haar is een van liefde, wellus en geweld. Van die …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.37