’n Dierbare en verrassende avontuurverhaal deur ’n talentvolle jong skrywer! Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, ’n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en besluit om dit te gaan teruggee. Kort daarna ontdek Viviane op haar beurt ’n verlore veer. Dit behoort sekerlik aan Gaston, die kalkoen, wat ook ‘n veer verloor het. Maar hoekom waai al hierdie mooi vere die wêreld vol?
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 40 ● ISBN 9780637005555 ● Översättare Nataniel ● Utgivare LAPA Publishers ● Publicerad 2023 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 9189715 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare