Förstoringsglas
Sök Loader

Författare: Ivor Swartz

Stöd
Ivor Swarz is gebore en het skoolgegaan in Grabouw. Hy behaal sy honneursgraad in teologie by UP in 2019. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig en bly in Constantiapark, Pretoria. Hy is getroud met Nadine. Ivor is deel van #imagine se beplanningskomittee, het ”n blog en skryf vir ekerk. Hy hou van boetiekbier en aweregse klere. 




2 E-böcker av Ivor Swartz

Ivor Swartz: Die verlore seun vannie Gaatjie
’Gaatjie-kinders word mos nie gekies nie.’ Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw,  ’n plek sonder hoop. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer, hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99
Ivor Swartz: Kies die lewe
Ivor Swartz is ’n depressielyer, maar hy kies die lewe. Ivor na sy eie depressie en pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie. Hy gesels oor depressie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99